pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Guestbook


angels.paradise.pep.zone

--¤-- Glimlag-hoekie --¤--

.'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'. .'*'.
*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*

~={ Geskep: 2007/06/02 }=~

*._.*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*._.*

Hier's ñ paar vraag-en-antwoord grappies.

*._.*.___.*._.*=[>o<]=*._.*.___.*._.*
42 Comments:
V: Hoekom weier die geraamte om oor die pad te loop? A: Omdat hy nie die "guts" het nie.
04.02.2011 00:44 EST,
V: Wat het gebeur met die seun wat ñ lepel ingesluk het? A: Hy kon nie roer nie.
04.02.2011 00:42 EST,
V: Hoekom ry die koningin met haar goue koets? A: Omdat petrol so duur is.
04.02.2011 00:41 EST,
V: Wat kry jy as jy ñ vampier met ñ vlooi kruis? A: Bekommerde honde.
04.02.2011 00:39 EST,
V: Wat kan loop, maar het geen bene nie? A: ñ kraan
04.02.2011 00:37 EST,
V: Wat sè die vuurvliegie met die flou liggie vir sy vriend? A: Stoot bietjie. My battery is pap.
04.02.2011 00:36 EST,
V: Waarvoor staan eNaTIS? A: Eisj! Not available today, I'm sorry!
04.02.2011 00:34 EST,
V: Wat is die definisie van ñ wittebrood?
A: DIE VAKANSIE WAT Ñ MAN VAT VOOR HY VIR SY NUWE BAAS BEGIN WERK!
12.08.2007 02:51 EDT,
V: Wat is die definisie van ñ boekhouer?
A: IEMAND WAT JOU BOEKE LEEN EN DIT NOOIT TERUGBRING NIE!
12.08.2007 02:49 EDT,
V: Hoekom sit die blondine in die badkamer?
A: SY KYK SEPIES!
12.08.2007 02:46 EDT,
V: Hoekom is mense wat baie praat, oorgewig?
A: WANT HULLE SLUK ALTYD HUL WOORDE!
28.06.2007 14:09 EDT,
V: Wat kry jy as jy ñ Amerikaanse veghond met ñ Japanees kruis?
A: ñ HOND WAT JOU EERS VERSKEUR EN DAN ñ FOTO VAN JOU NEEM!
28.06.2007 14:07 EDT,
V: Hoekom skreeu hadidas wanneer hulle vlieg?
A: WANT HULLE LY AAN HOOGTEVREES!
28.06.2007 14:05 EDT,
V: Wat is die heel moeilikste ding omtrent leer hoe om fiets te ry?
A: DIE TEERPAD!
28.06.2007 14:03 EDT,
Pasiènt: Dokter, die jig het teruggekom.
Dokter: NES JOU CHECK!
28.06.2007 14:01 EDT,
V: Wat sing ñ koei vir haar kalfie?
A: DRINK JY DAREM NOG AAN MY!
28.06.2007 13:58 EDT,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.