pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


evil
darkspider.pep.zone

*VRIENDSKAP*

*VRIENDSKAP*
~~~**~~~
Ware vriendskap is ñ plant wat stadig groei, en moet swaarkry en teenstand ondervind en deurstaan voor dit so genoem kan word.
~~~**~~~
ñ Vriend behoort sy vriend se swakhede te verdra.
~~~**~~~
Geseënd is hy wat na vriende smag - want alhoewel hy dit dalk ni besef nie, roep sy siel na God.
~~~**~~~
Dit is nie so moeilik om bereid te wees om vir ñ vriend te sterf nie, as wat dit is om ñ vriend te vind vir wie jy bereid is om te sterf.
~~~**~~~
Party vriendskappe word deur die natuur gevorm, party deur ñ kontrak, party deur belangstelling, en party deur siele.
~~~**~~~
Ons evalueer ons vriende met goddelike oordeel, maar ons wil hê hulle moet ons met goddelike deernis evalueer.
~~~**~~~
Moenie luister as iemand van ñ vriend kwaadpraat nie, en moet ook nie kwaadpraat van ñ vyand nie.
~~~**~~~
God gee aan ons familie; Goddank dat ons vriende self kan kies.
~~~**~~~
Daar is drie soorte vriendskappe en vyandskappe, aangesien mense tot mekaar aangetrokke is óf deur keuse óf deur behoefte óf deur plesier of pyn.
~~~**~~~
Ware vriende behoort nooit vir mekaar weg te steek wat hulle dink nie.
~~~**~~~
Drie soorte mense is my vriende: diegene wat my liefhet, diegene wat my haat, en diegene wat ongeerg teenoor my staan. Diegene wat my liefhet, leer my teerheid. Diegene wat my haat, leer my om versigtig te wees. Diegene wat ongeerg is, leer my selfstandigheid.
~~~**~~~
ñ Vriendskap wat die minste geraas maak, is dikwels die nuttigste; en daarom verkies ek ñ omstandige vriend bo ñ geesdriftige een.
~~~**~~~
Elke persoon behoort ñ redelike groot begrafplaas te hê waarin hy sy vriende se foute kan begrawe.
~~~**~~~
Jy maak baie meer vriende deur in ander belang te stel, as om te probeer om ander mense in jou te laat belangstel.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.