pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


a teen love - Logos
deafpoetsociety.pep.zone

*:._New Year by die dam_.:*

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥:._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:_:"¥":_:*
*:._.:*
*
*
*
Tienerliefde
*:._.:*
*
*
*
Onthou jy nog die keeps wat jy my gegee het?
Ja, n pimperkol op die breed van my bo-arm
Of dalk onthou jy die Beechies beter?

Was dit jou bokkiebruin oë of
jou kindgrootmens soen wat my hart laat rondomtol het?

Jou ys lyf - nat van damwaterdruppels
teen myne!

Oujaarsaand om n tafel...
My hart het gerummy en gehappy new year oor jou!

Dit tussen ons was great en
ek wil nie van jou afskeid neem,
sonder n photy en n laaste lekker soen nie...

Maar dis happy new year en die lewe gaan aan.
Al bly Cindy mooi en romanties en al is You're the greatest lover ons loviesplaat!

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:_:"¥":_:*
*:._.:*
*
*
*


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.