pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


soldier..
deafpoetsociety.pep.zone

*:._Koperson_.:*

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:_:"¥":_:*
*:._.:*
*
*
*
Die spatseltjie stiknag het
oral om my gesluimer...
Sy donker arms
het my geknel.
Sy slykslik reuk het my versmoor.
Maar...
skielik het ek vrygevoel
want...
die koperson het uitgekom.
Sy koperrooi strale
knussies om my gevou...
Ek kan nooit weer die nag sien nie
want...
die koperson skyn helder.
Daardie koperson is...
Jy!

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.