pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


sad..
deafpoetsociety.pep.zone

*:._My mense_.:*

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*
My mense is komies -
narre -
bewustelik of onbewustelik.
Dis die kansvatters,
mak honde,
sadiste
en ek-gee-nie-om siele
wat my wêreld maak.
Daar is die tweegesigte,
fariseërs...
tot-die-dood verveeldes,
goeies
en slegtes!
En tog...
onder almal die gevoel van gemeensaamheid...
die voortsukkel om te bestaan!
Daarom, en omdat hulle so kwesbaar is,
het ek hulle so lief.

*:._.:"¥":._.:*:._.:*:._.:"¥":._.:*
":*:"¥":*:"¥":*:"
*:._.:"¥":._.:*
*:._.:*
*
*
*


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.