pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sunfloweranim - Newest pictures Animals/Nature
donkiekar.pep.zone

*~*Sonneblomkind*~*

Sonstraal huppel bruinoogkind-
Ek sien jou lag in elke sonneblom,
Liefkind lagkind kieliekind-
Jou lag verlig die heelal soos die son.

Seerkry swaarkry hartseerkind-
Ek soek jou lag in elke sonneblom,
Ver kyk rondloop wegloopkind-
Jou klokkelag is stil en stom.

Nerf af swerfsaf terugkomkind-
Ek hoor jou lag in elke harp,
Pragkind sagkind sonstraalkind-
Jou glimlag skyn tot in my hart.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.