pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Text page


des - Newest pictures Animals/Nature
donkiekar.pep.zone

*~*Woestynblom*~*

Ek het nooit begryp nie,
nooit verstaan nie
dat jy nooit vergaan nie.
deur verkluimend woestynrypnagte
en deur felle skroeiendson
jy kon bly staan nie.

Waar verlatenes en verlorenes
rondswerf en vergaan
maar jy voortblom
en bestaan nie.

Ek het nooit besef nie,
nooit vestaan nie
dat jy voortbestaan nie
deur die sandstorms
en geslote hemelkoepel
jy kon bly blom nie.

Daar waar skoensole
jou botanie vermink
geanker staan op rots en klip
maar jy boontoe bly rank nie.

Maar nou verstaan ek,
en besef ek
die godheid van
gedeerde pyn:
jy blom vir God
kelking in verering
oor Sy eienaarskap.
in die hawe van
Sy hande.

Met liefde en met sorg geplant
verwyder vir
dienswilligheid.
Gekies vir lydingskruis
hemelkroon
hemelblom.

DEUR: COELEEN


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.