pep.zone
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


springbok - Man
gay.afrikaans.pep.zone

Springbokke Deel 2

Nog 'n week is verby in die Springbok oefenkamp, en Bismarck kan nie die prentjie van Fourie se lang stywe piel uit sy gedagtes kry nie. Sedert die keer toe Fourie gedink het hy slaap en begin draad trek het, het Bismarck begin oplet hoe sexy sy kamermaat is. By tye vang hy homself hoe hy staar na die sterk geboude bene en die goed gevormde borsspiere onder Fourie se oefentrui.

Een oggend tydens 'n oefensessie, tekkel Bismarck vir Fourie hard en vir ‘n oomblik lê hy op hom terwyl hulle oë vir ‘n breukdeel van van ‘n sekonde in ‘n ongesproke hunkering ontmoet. Bismarck ruk hom vinnig reg en kom haastig op voordat hy sy hand uitsteek om Fourie op te help. Fourie gryp sy hand en hou dit ‘n klein rukkie langer nadat hy opgestaan het.

Na aandete gaan al die spelers na hulle kamers toe om te gaan slaap. Bismarck gaan spring eerste in ‘n koue stort en probeer moedeloos om van sy horing ontslae te raak. Na ‘n ruk gee hy moed op en vou sy vuil klere voor sy pelvis om die bult in sy slaapbroek weg te steek. Dit lyk nie of Fourie enigiets agterkom nie en verdwyn vir ‘n paar minute in die badkamer voordat hy met die hotelhanddoek om sy middel in die kamer inloop. Die waterdruppels loop nog oor sy gespierde lyf en sy hare is nog deurmekaar en nat.

“Jis! Dit was ‘n harde tekkel wat jy my gegee het boet!” Sê hy terwyl hy op sy bed gaan sit. “My lyf is nogal seer na daai een! Sal jy nie asseblief my skouer gou invryf voordat ons gaan slaap nie?”

Bismarck kan skaars sy geluk glo. Hy droom al lankal om sy kamermaat te betas.

“Enigiets vir my spanmaat” Sê hy sonder om sy opgewondenheid weg te gee.

Fourie gaan sit voor hom op die bed en gee die potjie salf wat Bismarck vir hom moet aansmeer. Eers werk sy sterk hande saggies oor die warm skouer en later maak hy al hoe wyer aksies met sy hande sodat hulle flussies oor die bokant van Fourie se bors beweeg. So nou en dan maak Fourie ‘n waarderende kreungeluid en Bismarck weet nie of hy hom verbeel nie, maar...


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.